GENESIS 42:6
GENESIS 42:6 Bybel vir almal (ABA)
Josef was die hoof van die land en hy het die koring aan die mense verkoop. Josef se broers het gekom en hulle het voor hom gebuig.
Deel
Lees GENESIS 42GENESIS 42:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josef was die maghebber oor die land, hy wat aan al die mense van die land koring verkoop het; daarom het die broers van Josef gekom en hulle voor hom met die aangesig na die aarde gebuig.
Deel
Lees GENESIS 42GENESIS 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef was in beheer van Egipte en hy het self die graan aan die mense verkoop. Sy broers het dus na hom toe gegaan en diep voor hom gebuig.
Deel
Lees GENESIS 42