GENESIS 41:16
GENESIS 41:16 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vir die farao gesê: “Dit is nie ék wat dit doen nie. Dit is Gód wat vir jou die regte antwoord sal gee.”
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josef het Farao geantwoord en gesê: Niks vir my nie! God sal Farao 'n gunstige antwoord gee.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het vir die farao gesê: “Nie ek nie! God gee dié goeie antwoord vir u.”
Deel
Lees GENESIS 41