GENESIS 40:3
GENESIS 40:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hulle onder bewaking gestel in die huis van die hoof van die lyfwag, by die gevangenis, die plek waar Josef gevange gehou is.
GENESIS 40:3 Bybel vir almal (ABA)
Die farao het hulle laat toesluit in die huis van die hoof van die wagte wat hom opgepas het. Dit was dieselfde plek waar Josef 'n gevangene was.
GENESIS 40:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het hulle in bewaring gegee in die huis van die owerste van die lyfwag, in die gevangenis, die plek waar Josef gevange was.
GENESIS 40:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hulle in dieselfde tronk laat sit waarin Josef opgesluit was, in die gebou van die koninklike lyfwag.
GENESIS 40:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het hulle in bewaring geplaas in die huis van die owerste van die lyfwag, in die gevangenis, die plek waar Josef gevange was.