GENESIS 34:4
GENESIS 34:4 Bybel vir almal (ABA)
Sigem het vir sy pa Gamor gesê: “Sê vir hierdie meisie se ouers dat ek met haar wil trou, ek wil haar hê.”
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sigem het ook met sy vader Hemor gespreek en gesê: Neem daardie dogter vir my as vrou.
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vir sy pa, vir Gamor gesê: “Kry vir my daardie meisie as vrou.”
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sigem sê toe vir Gamor, sy vader: “Kry vir my hierdie meisie as vrou.”
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Sigem het met sy vader Hemor gespreek en gesê: Gee vir my hierdie meisie as vrou.
Deel
Lees GENESIS 34