GENESIS 32:3
GENESIS 32:3 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het 'n boodskap gestuur vir sy broer Esau. Esau was in Seïr-land, die land van die Edomiete.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer Esau in die land Seïr, die landstreek van Edom
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Jakob boodskappers vooruitgestuur na sy broer Esau toe, na die Seïrstreek toe, die gebied van Edom.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het boodskappers voor hom uit gestuur na Esau, sy broer, na die land Seïr, in die gebied van Edom.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakob het boodskappers voor hom uit gestuur na sy broer Esau na die land Seïr, die land Edom.
Deel
Lees GENESIS 32