GENESIS 30:4
GENESIS 30:4 Bybel vir almal (ABA)
Sy gee toe haar slavin Bilha vir Jakob, en hy het seks gehad met Bilha.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:4 Die Boodskap (DB)
Ragel het Bilha na Jakob toe geneem. Bilha was vir hom soos ’n vrou en hy het by haar geslaap.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het sy aan hom haar slavin Bilha as vrou gegee, en Jakob het by haar ingegaan.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ragel het vir Bilha aan Jakob gegee as vrou en hy het met haar gemeenskap gehad.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het toe haar slavin Bilha vir hom as vrou gegee, en Jakob het by haar ingegaan.
Deel
Lees GENESIS 30