GENESIS 3:8
GENESIS 3:8 Die Boodskap (DB)
Teen sononder se kant het die Here God in die tuin rondgeloop. Toe hulle Hom hoor, het hulle bang geword en tussen die bome vir Hom gaan wegkruip.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mens en sy vrou het gehoor die Here God loop in die tuin. Dit was aand, en die wind het gewaai. Die mens en sy vrou het toe vir die Here God weggekruip tussen die bome in die tuin.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin.
Deel
Lees GENESIS 3