GENESIS 3:7
GENESIS 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Toe verstaan hulle alles, en hulle besef hulle is kaal. Hulle het vyeblare aanmekaar vasgewerk en hulle het daarvan kort rokke vir hulleself gemaak.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle altwee se oë gaan toe oop, en hulle besef dat hulle kaal is. Toe werk hulle vyeblare aanmekaar en hang dit om vir klere.
Deel
Lees GENESIS 3