GENESIS 3:23
GENESIS 3:23 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het die Here God die mens weggestuur uit die Eden-tuin. Hy moes werk in die grond waarvan God hom gemaak het.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe stuur die HERE God hom weg uit die tuin van Eden om die grond te bewerk waaruit hy geneem is.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het die Here God die mens weggestuur uit die tuin van Eden uit om die aarde te gaan bewerk, die aarde waaruit hy gemaak is.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE God het hom toe weggestuur uit die tuin van Eden om die grond waaruit hy geneem is, te gaan bewerk.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het die HERE God hom uit die tuin van Eden uitgestuur om die grond te bewerk waaruit hy geneem is.
Deel
Lees GENESIS 3