GENESIS 3:21
GENESIS 3:21 Die Boodskap (DB)
Die Here God het toe vir Adam en Eva klere van vel gemaak en dit vir hulle aangetrek.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God het velle geneem en Hy het vir die mens en sy vrou klere gemaak en dit vir hulle aangetrek.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het die Here God vir die mens en sy vrou velklere gemaak, en hulle dit aangetrek.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE God het daarna vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en dit vir hulle aangetrek.
Deel
Lees GENESIS 3