GENESIS 3:20
GENESIS 3:20 Bybel vir almal (ABA)
Die mens het sy vrou Eva genoem, want sy het die ma geword van al die mense.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens het sy vrou Eva genoem; sy was die moeder van al die mense.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die mens het sy vrou “Eva” genoem, want sy is die een wat die moeder geword het van almal wat lewe.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Adam het die naam van sy vrou Eva genoem; want sy was die moeder van al die lewendes.
Deel
Lees GENESIS 3