GENESIS 3:2
GENESIS 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou sê toe vir die slang: “Ons mag eet van die vrugte van die bome in die tuin
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vrou het die slang geantwoord: “Ons mag eet van die vrugte van die bome in die tuin.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrou het die slang geantwoord: “Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die vrou vir die slang: Ons mag eet van die vrugte van die bome van die tuin.
Deel
Lees GENESIS 3