GENESIS 3:13
GENESIS 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God vra toe vir die vrou: “Wat het jy gedoen?” En die vrou sê: “Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.”
GENESIS 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê die HERE God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen? En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.
GENESIS 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vra die Here God vir die vrou: “Wat het jy nou gedoen?” en sy sê: “Die slang het my mislei, en ek het geëet.”
GENESIS 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE God vra toe vir die vrou: “Wat het jy nou gedoen?” Die vrou het geantwoord: “Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.”
GENESIS 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE God sê vir die vrou: Wat is dit wat jy gedoen het? En die vrou sê: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.