GENESIS 3:11
GENESIS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God vra toe vir die mens: “Wie het vir jou gesê jy is kaal? Het jy geëet van die vrugte wat Ek gesê het jy mag nie eet nie?”
GENESIS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?
GENESIS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God vra toe: “Hoe het jy te wete gekom dat jy kaal is? Het jy tog nie van die boom geëet waarvan Ek jou verbied het om te eet nie?”
GENESIS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy vra toe: “Wie het vir jou vertel dat jy naak is? Het jy van die boom geëet waaroor Ek jou beveel het dat jy nie daarvan mag eet nie?”
GENESIS 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: Wie het jou vertel dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?