GENESIS 27:16
GENESIS 27:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vel van die bokkies trek sy toe oor sy arms en oor die gladde deel van sy nek
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Van die harige vel van die bokkies draai sy om sy arms en om sy nek.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:16 Bybel vir almal (ABA)
Sy neem ook die bok-lammers se velle en sy trek dit om Jakob se arms en om sy gladde nek.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die velle van die bokkies trek sy oor sy hande en oor die gladdigheid van sy nek
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het die bokvelletjies om sy hande en om sy kaal nek vasgemaak
Deel
Lees GENESIS 27