GENESIS 25:4
GENESIS 25:4 Bybel vir almal (ABA)
Midian se seuns was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle was almal die nageslag van Ketura.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Mídian was: Efa en Efer en Henog en Abída en Éldaä. Hulle almal was seuns van Ketúra.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die seuns van Midian was: Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Al hierdie mense het van Ketura afgestam.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Midian se seuns was Efa, Efer, Ganog, Abida en Eldaä. Hulle almal was die nageslag van Ketura.
Deel
Lees GENESIS 25GENESIS 25:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seuns van Mídian; Efa, Efer, Hanog, Abida en Eldaä. Hulle almal was die kinders van Ketura.
Deel
Lees GENESIS 25