GENESIS 22:4
GENESIS 22:4 Bybel vir almal (ABA)
Op die derde dag het Abraham die plek ver weg gesien.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Op die derde dag toe slaan Abraham sy oë op en sien die plek van ver af.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die derde dag het Abraham die plek uit die verte gesien.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die derde dag het Abraham opgekyk en die plek in die verte gesien.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe slaan Abraham op die derde dag sy oë op en sien die plek van ver af.
Deel
Lees GENESIS 22