GENESIS 2:7
GENESIS 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Toe het die Here God stof geneem uit die grond en Hy het van die stof 'n mens gemaak. Die Here God het asem in die mens se neus geblaas, en die mens het begin lewe.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel geword.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens 'n lewende wese geword het.
Deel
Lees GENESIS 2