GENESIS 2:18
GENESIS 2:18 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God het gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n maat maak wat hom kan help.”
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.”
Deel
Lees GENESIS 2