GENESIS 13:4
GENESIS 13:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
na die plek van die altaar wat hy vroeër daar gebou het. En Abram het daar die Naam van die HERE aangeroep.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:4 Bybel vir almal (ABA)
Dit was die plek waar hy voorheen 'n altaar gebou het. Abram het die Here daar aanbid.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
die plek waar hy vroeër 'n altaar gebou het. Daar het Abram die Naam van die Here aangeroep.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die plek van die altaar wat hy voorheen daar gebou het. Daar het Abram die Naam van die HERE aangeroep.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tot by die plek van die altaar wat hy eers daar gemaak het; en Abram het daar die Naam van die HERE aangeroep.
Deel
Lees GENESIS 13