GENESIS 1:4
GENESIS 1:4 Bybel vir almal (ABA)
God het gesien die lig is goed. Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het gesien dat die lig goed was. God het toe die lig en die donker van mekaar geskei.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het gesien dat die lig goed was, en God het die lig van die duisternis geskei.
Deel
Lees GENESIS 1