GENESIS 1:29
GENESIS 1:29 Bybel vir almal (ABA)
God het gesê: “Ek gee nou vir julle al die plante wat saad dra op die hele aarde, en al die bome wat vrugte en saad dra. Dit is die kos wat julle mag eet.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het God gesê: Ek gee nou aan julle al die plante wat saad gee, wat op die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan is, wat saad dra. Dit sal julle voedsel wees.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder het God gesê: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee op die hele aarde; ook al die bome wat vrugte dra en saad gee. Dit sal julle kos wees.
Deel
Lees GENESIS 1