GENESIS 1:22
GENESIS 1:22 Bybel vir almal (ABA)
God het die diere in die see en die voëls geseën. Hy het vir hulle gesê: “Julle moet meer word, en die see moet vol diere wees. Daar moet ook baie voëls op die aarde wees.”
GENESIS 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het hulle geseën en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die waters in die see, en laat die voëls op die aarde vermeerder.
GENESIS 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het God hulle geseën: “Wees vrugbaar, word baie en bewoon al die waters van die see. En laat die voëls baie word op land.”
GENESIS 1:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het hulle geseën deur te sê: “Wees vrugbaar, word meer en vul die water in die seë; en laat die voëls meer word op die land.”
GENESIS 1:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het hulle geseën en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die waters in die see, en laat die voëls op die aarde vermeerder.