GALASIËRS 1:13
GALASIËRS 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle het gehoor hoe ek voorheen gelewe het toe ek net die Joodse godsdiens geken het. Ek het baie baie slegte dinge gedoen aan die kerk van God, ek het probeer om die mense van die kerk dood te maak.
GALASIËRS 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want julle het gehoor van my lewenswandel vroeër in die Jodedom, dat ek die gemeente van God uitermate vervolg en dit verwoes het
GALASIËRS 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het immers gehoor van my optrede toe ek destyds nog 'n aanhanger van die Joodse leer was. Ek het die kerk van God tot die uiterste vervolg en dit probeer uitroei.
GALASIËRS 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle het immers gehoor hoe ek vroeër volgens die Joodse godsdiens geleef het, dat ek die •kerk van God tot die uiterste vervolg en dit probeer vernietig het
GALASIËRS 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want julle het gehoor van my wandel in die verlede in die Joodse godsdiens, dat ek die gemeente van God buitengewoon vervolg en dit vermors het.