ESEGIËL 1:20
ESEGIËL 1:20 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het gegaan waar die Gees wou hê hulle moet wees, en die wiele het saam in die lug opgegaan, want die gees van die diere was in die wiele.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar die gees ook heen wou gaan, het hulle gegaan in die rigting wat die gees wou gaan; en die wiele is gelyktydig saam met hulle opgehef, want die gees van die wese was in die wiele.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarheen die Gees ook al wou, het hulle beweeg, en die wiele het saam opgestyg, want die wesens se gees was in die wiele.
Deel
Lees ESEGIËL 1