ESEGIËL 1:18
ESEGIËL 1:18 Bybel vir almal (ABA)
Die buitenste rande van die wiele was groot. Ek het geskrik vir hulle, want daar was oral oë rondom die rande van die vier wiele.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle vellings — dié was hoog en dié was wonderbaar; en hulle vellings was by al vier rondom vol oë.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wiele was groot en indrukwekkend en al vier se vellings was rondom vol oë.
Deel
Lees ESEGIËL 1