EKSODUS 23:9
EKSODUS 23:9 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag nie slegte dinge doen aan 'n vreemdeling nie. Julle weet self hoe hy voel, want julle was ook vreemdelinge in Egipte.”
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag die vreemdeling ook nie verdruk nie; want julle ken self die gemoed van 'n vreemdeling, omdat julle vreemdelinge in Egipteland gewees het.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag 'n vreemdeling nie laat verdruk nie. Julle ken die lewe van 'n vreemdeling, want julle was vreemdelinge in Egipte.”
Deel
Lees EKSODUS 23