EKSODUS 23:3
EKSODUS 23:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag ook nie goed wees vir 'n arm mens in die hof net omdat hy arm is nie.”
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arm man nie in sy hofsaak voortrek nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Arm persoon mag jy nie in sy regsaak bevoordeel nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag ook nie 'n arm man in sy regsaak aanskou nie.
Deel
Lees EKSODUS 23