EKSODUS 12:5
EKSODUS 12:5 Bybel vir almal (ABA)
Die skaap of bok moet gesond wees. Daar moet niks verkeerd wees met hom nie, en dit moet 'n ram wees wat een jaar oud is. Julle mag 'n skaap of 'n bok neem.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet 'n lam hê sonder gebrek, 'n jaaroud rammetjie. Van die skape of van die bokke kan julle dit neem.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit moet 'n jaaroud rammetjie wees, sonder liggaamsgebrek, 'n skaap of 'n bok.
Deel
Lees EKSODUS 12