ESTER 1:1
ESTER 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit was in die tyd toe Ahasveros koning was. Hierdie koning Ahasveros was koning van 127 provinsies, van die land Indië tot by die land Kus.
ESTER 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in die dae van Ahasvéros — dit is die Ahasvéros wat geregeer het van Indië af tot by Kus, honderd-sewen-en-twintig provinsies
ESTER 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was in die tyd van Ahasveros. Hy het geregeer oor 'n ryk van honderd sewe en twintig provinsies wat gestrek het van Indië af tot by Kus.
ESTER 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het gebeur gedurende die tyd van Ahasveros, dieselfde Ahasveros wat regeer het vanaf Indië tot by Kus oor honderd sewe-en-twintig provinsies.
ESTER 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit het gebeur in die dae van Ahasveros—dit is Ahasveros wat geregeer het van Indië af tot by Kus, oor honderd sewe en twintig provinsies.