EFESIËRS 5:29
EFESIËRS 5:29 Die Boodskap (DB)
Ek het nog nie van iemand gehoor wat homself vurig haat nie. Nee, hy kyk liewer na homself en versorg homself mooi.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:29 Bybel vir almal (ABA)
Mense is altyd lief vir hulleself en hulle sorg goed vir hulle eie liggame. Christus sorg ook so vir sy liggaam, die kerk
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
want niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie. Inteendeel, hy voed en versorg dit, soos Christus met sy kerk doen
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie; inteendeel, hy voed en koester dit, soos Christus sy •kerk.
Deel
Lees EFESIËRS 5