EFESIËRS 4:3
EFESIËRS 4:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Heilige Gees het julle saamgebind soos een liggaam. Julle moet baie hard probeer om te lewe soos mense wat een liggaam is, julle moet in vrede lewe.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en julle daarop toe te lê om die eenheid wat die Gees bewerk, te bewaar deur die band van vrede
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Probeer om die eenheid van die Gees in die band van vrede te bewaar.
Deel
Lees EFESIËRS 4