EFESIËRS 3:20
EFESIËRS 3:20-21 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die kerk, almal wat aan Christus Jesus behoort, moet vir God prys, want God is baie sterk. En Hy gebruik sy krag in ons. Hy kan baie meer doen as wat ons dink of vir Hom vra. Almal moet Hom, ons Koning, altyd prys. Amen.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:20 Die Boodskap (DB)
God is so magtig en sterk. Juis met daardie krag werk Hy ook in ons. Hy kan en het dinge vir ons gedoen waarvan ons nie eens kon droom nie.
Deel
Lees EFESIËRS 3