EFESIËRS 2:1
EFESIËRS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Voorheen, voordat julle in Christus geglo het, was julle geestelik dood, want julle het baie verkeerde dinge, baie sondes, gedoen.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle was dood as gevolg van julle oortredings en sondes
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle was dood deur die oortredings en sondes
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en sondes
Deel
Lees EFESIËRS 2