PREDIKER 9:18
PREDIKER 9:18 Bybel vir almal (ABA)
Wysheid is beter as oorlog-wapens, maar een sondaar verwoes baie goeie dinge.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een sondaar bederf baie goeie dinge.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wysheid is beter as wapens, maar een misstap kan baie wat goed is, bederf.
Deel
Lees PREDIKER 9