DEUTERONOMIUM 30:12
DEUTERONOMIUM 30:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is nie in die hemel nie, sodat jy moet sê, ‘Wie sal vir ons na die hemel opgaan, sodat hy dit vir ons kan gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan uitvoer?’
DEUTERONOMIUM 30:12 Bybel vir almal (ABA)
As hierdie wette in die hemel was, dan sou iemand moes opgaan na die hemel om dit vir ons te kry sodat ons kan hoor wat die wette sê en sodat ons dit kan doen.
DEUTERONOMIUM 30:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is nie in die hemel nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die hemel opklim en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen?
DEUTERONOMIUM 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is nie in die hemel nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons opklim hemel toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie.
DEUTERONOMIUM 30:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is nie in die hemel dat jy moet sê: Wie sal vir ons na die hemel optrek en dit na ons toe bring, dat ons dit kan hoor en dit kan doen?