DANIËL 4:27
DANIËL 4:27 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, Koning, jy moet doen wat ek vir jou sê: Jy moet ophou om sonde te doen. Jy moet reg doen aan die arm mense en jy moet goed wees vir hulle. Dan sal dit goed gaan met jou.”
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom, o koning, laat my raad u welgevallig wees en breek met u sondes deur geregtigheid en met u ongeregtighede deur genade te bewys aan die ellendiges as daar verlenging van u rus moet wees.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom, U Majesteit, luister na my raad: breek met u sonde en u ongeregtigheid, doen wat reg is en bewys barmhartigheid teenoor dié wat in nood is. Dan sal u voorspoed aanhou.”
Deel
Lees DANIËL 4