AMOS 6:3
AMOS 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Julle wil nie glo dat die dag van teëspoed naby is nie. Maar julle optrede bring self die tyd van geweld nader.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle dink daar is nog baie tyd, julle dink julle sal nie nou swaarkry nie. Julle hou aan om julle mense te laat swaarkry.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
julle wat die dag van onheil veraf stel en die setel van geweld nader skuiwe!
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle maak of die dag van rampe ver is, maar julle bring juis die dag nader dat geweld julle sal regeer.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
julle wat die dag van onheil as ver beskou, maar die gewelddadige einde nader bring?
Deel
Lees AMOS 6