HANDELINGE 9:22
HANDELINGE 9:22 Bybel vir almal (ABA)
Maar Saulus het beter en beter gepreek vir die Jode wat in die stad Damaskus woon en hy het só goed verduidelik dat Jesus die Christus is, dat hulle nie vir hom kon antwoord nie.
HANDELINGE 9:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Saulus het al meer krag ontvang en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te bewys dat Hy, Jesus, die Christus is.
HANDELINGE 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Saulus het al hoe kragtiger gepreek en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te bewys dat Jesus die Christus is.
HANDELINGE 9:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saulus het egter al hoe meer krag ontvang, en die Jode wat in Damaskus woon, verwar deur te bewys dat Jesus die Christus is.
HANDELINGE 9:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Saul het sterker geword en die Jode wat in Damaskus gewoon het, in die war gebring deur te bewys dat dit juis Christus is.