HANDELINGE 5:42
HANDELINGE 5:42 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het aangehou om elke dag in die tempel en by die huise vir die mense te leer en om die goeie boodskap te bring dat Jesus die Christus is.
HANDELINGE 5:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het nie opgehou om elke dag in die tempel en van huis tot huis te leer nie, en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is.
HANDELINGE 5:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
En hulle het nie opgehou om die mense elke dag in die tempel en in hulle huise te leer en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is nie.