HANDELINGE 28:5
HANDELINGE 28:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar Paulus het die slang afgeskud, en dit het in die vuur geval. En daar het niks sleg met Paulus gebeur nie.
HANDELINGE 28:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy het die dier in die vuur afgeskud en geen kwaad gely nie.
HANDELINGE 28:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Paulus het egter die slang in die vuur afgeskud en niks oorgekom nie.