HANDELINGE 1:6
HANDELINGE 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Toe die apostels weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, sal U nou vir Israel weer 'n sterk volk maak wat sy eie koning het?”
HANDELINGE 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig?
HANDELINGE 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?”
HANDELINGE 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle bymekaar was, het hulle Hom gevra: “Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig?”
HANDELINGE 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe hulle dan bymekaar was, het hulle Hom gevra en gesê: Here, sal U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer herstel?