HANDELINGE 1:1
HANDELINGE 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Teofilus, ek het in my eerste boek geskryf oor alles wat Jesus gedoen het en wat Hy vir mense geleer het toe Hy op aarde was
HANDELINGE 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE eerste verhaal, Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het
HANDELINGE 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af
HANDELINGE 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die eerste berig, Teofilus, het ek geskryf oor alles wat Jesus begin doen en waaroor Hy onderrig gegee het
HANDELINGE 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vorige verhandeling het ek gemaak, o Teofilus, van alles wat Jesus begin doen en leer het