2 TIMOTEUS 2:23
2 TIMOTEUS 2:23 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie soos party ander mense stry oor dwase dinge nie. Die mense wat nog niks geleer het nie, doen dit. Jy weet dat hierdie dinge mense laat baklei.
2 TIMOTEUS 2:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek
2 TIMOTEUS 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak.