2 SAMUEL 9:1
2 SAMUEL 9:1 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het gevra: “Lewe daar nog iemand van die nageslag van Saul? Ek wil vir hom doen wat ek moet doen, want ek het dit vir Jonatan belowe.”
2 SAMUEL 9:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan?
2 SAMUEL 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n dag het Dawid gevra: “Het daar nie miskien iemand uit Saul se familie oorgebly nie? Ek sou hom graag onder my sorg wil neem ter wille van Jonatan.”
2 SAMUEL 9:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het gevra: “Is daar nog enigiemand oor van die huis van Saul, sodat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jonatan? ”
2 SAMUEL 9:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Dawid: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan?