2 SAMUEL 6:1
2 SAMUEL 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het gesê al die belangrike manne in die land Israel moet bymekaarkom.
Deel
Lees 2 SAMUEL 62 SAMUEL 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAARNA het Dawid weer al die uitgesoektes in Israel, dertigduisend, versamel
Deel
Lees 2 SAMUEL 62 SAMUEL 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het al die uitgesoekte manne in Israel bymekaargemaak, dertig afdelings.
Deel
Lees 2 SAMUEL 62 SAMUEL 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het weer al die uitgesoekte manne in Israel byeengebring, dertigduisend van hulle.
Deel
Lees 2 SAMUEL 62 SAMUEL 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weer het Dawid al die uitverkore manne van Israel bymekaargemaak, dertigduisend.
Deel
Lees 2 SAMUEL 6