2 KONINGS 2:1
2 KONINGS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Die tyd het gekom dat die Here vir Elia sou opneem na die hemel, Hy het vir Elia in 'n stormwind opgeneem. Toe Elia en Elisa uit die stad Gilgal uitgaan
2 KONINGS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe die HERE Elía in 'n storm na die hemel sou opneem, het Elía met Elísa uit Gilgal uitgegaan.
2 KONINGS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die tyd het gekom dat die Here vir Elia in 'n stormwind in die hemel sou opneem. Elia en Elisa het uit Gilgal vertrek
2 KONINGS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is wat gebeur het toe die HERE vir Elia in 'n stormwind in die hemel opgeneem het. Elia en Elisa was van Gilgal af op pad
2 KONINGS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wanneer die HERE Elía deur 'n stormwind in die hemel opgeneem het, het Elía saam met Elísa van Gilgal af getrek.