2 KORINTIËRS 5:8
2 KORINTIËRS 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar ons glo en vertrou en ons verlang daarna om nie meer in ons liggame te woon nie, ons verlang om by die Here te woon.
2 KORINTIËRS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon.
2 KORINTIËRS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons is vol moed en sou liewer ons verblyf in die liggaam wil verlaat en by die Here gaan woon.
2 KORINTIËRS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons bly egter vol moed, al verkies ons om eerder uit die liggaam te verhuis en by die Here te woon.
2 KORINTIËRS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons is vol vertroue, sê ek, en ons is liewer gewillig om van die liggaam afwesig te wees en by die Here teenwoordig te wees.