2 KORINTIËRS 5:5
2 KORINTIËRS 5:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit is God wat ons gereedgemaak het om dadelik te verander. Hy het sy Gees vir ons gegee, en so weet ons dat God vir ons alles sal gee wat Hy vir ons belowe het.
2 KORINTIËRS 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het.
2 KORINTIËRS 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat ons vir hierdie oorgang voorberei het, is God. As waarborg hiervan het Hy ons sy Gees gegee.
2 KORINTIËRS 5:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat ons juis hiervoor voorberei het, is God, wat aan ons die Gees as waarborg gegee het.
2 KORINTIËRS 5:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy wat ons daarvoor bewerk het, is God, wat ook aan ons die ywer van die Gees gegee het.