2 KORINTIËRS 5:3
2 KORINTIËRS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ons weggegaan het uit hierdie tent op die aarde, dan wil ons nie niks hê nie.
2 KORINTIËRS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie.
2 KORINTIËRS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As ons net nie ontklee en nakend gevind sal word nie!
2 KORINTIËRS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ons gekleed is, sal ons nie naak gevind word nie.